Die Grasrivier is 'n ooswaartsvloeiende rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei deur die Gamkaspoort oos van Laingsburg en wes van Prins Albert, en is in die opvanggebied van die Gouritsrivier.
Vertaal uit :ceb:Grasrivier (Laingsburg) Kategorie:Riviere in Wes-Kaap