Die Katbosspruit is 'n spruit wat in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit sluit by die Vaalrivier aan in Standerton, direk onder die Grootdraaidam se uitvloei.

Oorsprong

Monding net onder Grootdraaidam, Standerton.

Eksterne skakel Google-kaart van die Katbosspruit by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga