Vir ander riviere genaamd "Wolwespruit", sien asseblief Wolwespruit (dubbelsinnig).
Die Wolwespruit is 'n spruit in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit mond uit in die Grootdraaidam, wat uitvloei in die Vaalrivier naby Standerton.
Oorsprong oos van Tutuka kragsentrale.
Invloei in Grootdraaidam.
Kategorie:Riviere in Mpumalanga