Die R711 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Fouriesburg met Clarens verbind. Die roete begin in Fouriesburg, waar dit aftak van die R26-provinsiale pad en eindig in Clarens waar dit aansluit by die R712-streeksroete.

duimnael|links|250px|Die R711 naby Fouriesburg

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat