Noupoortsnek is 'n klein bergpas in die Rooiberge op die R712-streeksroete net noord van Clarens in die Vrystaat. Die pad kan vol sneeu word in die winter.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Bron https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/free-state/item/298-noupoortsnek.html
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat