Die R713 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R30, 22 km suid van Bothaville, verbind met die R34, 17 km suidoos van Kroonstad. Die roete gaan deur geen nedersettings nie.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat