Die R714 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bethlehem met Warden verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R26-provinsiale roete, 5 km noord van Bethlehem. Die roete gaan deur Kransfontein, kruis die R57-provinsiale pad, dan die Wilgerivier en sluit aan by die N3-nasionale pad in Warden waar dit eindig.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat