Die R715 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin waar dit aftak van die R701 by Bethulie, noordwes gaan en eindig waar dit aansluit by die N1-nasionale pad net suid van Springfontein.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat