Gagik (in Westelike Armeens gespel as Kakig) is 'n algemene Armeense naam. Die naam kan verwys na:
Koninklikes/ adellikes Gagik I van Armenië, Bagratid-koning van Armenië van die Bagratuni-dinastie (989–1020) Gagik I van Vaspurakan, Artsruni-heerser van Vaspurakan (908–943) Gagik II van Armenië, die laaste Armeense Koning van Armenië uit die Bagratuni-dinastie (1042-1045) Gagik van Kakheti, Koning van Kakheti in oostelike Georgië vanaf 1039 tot 1058
Hedendaags Gagik Harutyunyan, Armeense politikus, Eerste minister van Armenië 1991-1992 Gagik Hovunts, Armeense komponis Gagik Sargsyan, Armeense historikus en akademikus Gagik Simonyan, Armeense sokkerspeler Gagik Tsarukyan, ook bekend as Dodi Gago (sy noemnaam), Armeense politikus en sakeman Gago Drago - werklike naam, Gagik Harutyunyan - Armeens-Nederlandse weltergewig "kickboxer"
Kategorie:Armenië