Semantic Scholar is ’n soekenjin, wat kunsmatige intelligensie gebruik, vir akademiese publikasies. Dit is in November 2015 deur die Allen Institute for Artificial Intelligence begin.
Semantic Scholar is ontwerp om die belangrikste en invloedrykste verslae te onderstreep en die verband tussen hulle te identifiseer.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Internetsoekenjins