Lieutenant-Generaal Sir Henry George Grey, GCH, GCB (25 Oktober 1766 – 11 Januarie 1845) was 'n Britse Leër Offisier wat twee keer as goewerneur waargeneem het aan die Kaap van Goeie Hoop tydens die tweede Britse besetting.
Sien ook Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie
Kategorie:Britse goewerneurs van die Kaapkolonie Kategorie:Britse militariste Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1766 Kategorie:Sterftes in 1845