Die Aloe inconspicua is 'n aalwyn, en een van die bolaalwyne, wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit in die Boesmansrivier-vallei naby Estcourt voorkom. Die aalwyn is uniek, dit is die enigste aalwyn wat slegs deur insekte bevrug word.https://www.sciencedirect.com/science/article/pii/S0254629908001968 Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
inconspicua Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika