Aloe neilcrouchii is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, waar dit voorkom in die Middeland. Die aalwyn is redelik onbekend en eers in 2010 geklassifiseer. Dit bestaan uit 'n klein populasie van slegs 450–830 plante. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist UP Plants of the World Online
Eksterne skakels
neilcrouchii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika]