Aloe prinslooi is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal is waar dit voorkom in die Tugelarivier-vallei tussen Ladysmith en Muden. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Eksterne skakels

prinslooi Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika