Die Slykspruit is 'n sytak van die Caledonrivier in die verre-suide van die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit is suidwes van Smithfield en oos van Bethulie, naby die Gariepdam.
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Eksterne skakel Google-kaart van die Slykspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat