Die Broekspruit is 'n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit vloei in die Gariepdam in naby Oviston langs die R405.

Eksterne skakel Google-kaart van die Broekspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap