Die Palmietspruit is 'n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit is suidwes van Aliwal-Noord, naby die Gariepdam. Die ander Palmietspruit is noordoos van Sterkspruit op die Lesotho-grens.

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Eksterne skakel Google-kaart van die Palmietspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap