Egmontdam is 'n boogtipedam wat naby die dorp Van Stadensrus in die suidooste van die Vrystaat geleë is. Die dam is in die Witspruit gebou, wat weer onder die damwal etlike kilometer stroomaf in die Caledonrivier invloei.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat