Die Karasberg-aalwyn (Aloe karasbergensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in die Noord-Kaap en Namibië.

Die spesie het twee subspesies: Aloe karasbergensis subsp. hunsbergensis van Jaarsv. & Swanepoel Aloe karasbergensis subsp. karasbergensis

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

karasbergensis Kategorie:Flora van Namibië. Kategorie:Flora van Suid-Afrika