Die gladdeblaaraalwyn (Aloe komaggasensis) is 'n aalwyn wat endemies aan die Noord-Kaap is en kom slegs op die eskarp oos van Komaggas voor. Die aalwyn is stamloos en blom van November tot Januarie.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online

Eksterne skakels

komaggasensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika