Dag Åke Sigvard Malmberg (gebore op 18 Januarie 1953) is 'n Sweedse akteur en regisseur, wat internasionaal bekend is vir sy rol as Hans Petterson in The Bridge.
Malmerg het sosiologie en geskiedenis aan die Universiteit van Göteborg gestudeer, voordat hy betrokke raak met toneelspel. Hy het eers as 'n dokwerker gewerk en toe as 'n verhoogman begin en daarna as assistent by die stadsteater in Göteborg. Op 27 begin hy drama studeer aan die Gothenburg Theatre School.
Filmografie "Spring Tide" (2016) Call Girl (2012) The Bridge (2011–18) Saltön (2010) Göta kanal 3 - Kanalkungens hemlighet (2009) Stenhuggaren (2009) Les Grandes Personnes (2008) Irene Huss (2007–11) Kodenavn Hunter (2007) (TV) Saltön (2007) Saltön (2005) Krama mig (2005) En sång för Martin (2001) Den bästa sommaren (2000) Jakten på en mördare (1999) Sjätte dagen (1999) Glappet (1997) År av drömmar (1994) Träpatronerna (1998)
Regisseur Vita lögner (1997)
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sweedse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse manlike akteurs van die 21ste eeu