Calvin Anele Ngcongca (21 Oktober 1987 – 23 November 2020) was 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler. Hy het vir AmaZulu asook Europese spanne gespeel.
Op 29 Augustus 2015, sluit hy by Troyes AC aan vir 'n seisoenlange lening van Racing Genk nadat hy deur sy hoofafrigter na die plaasvervangerbank gerelegeer is.
Op 23 November 2020, sterf Anele Ngcongca in a motorongeluk op die N2 snelweg in KwaZulu-Natal.
Verwysings
Eksterne skakels Anele Ngcongca op footballdatabase.eu Anele Ngcongca skuif na Amazulu
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers