Die fynbosaalwyn (Aloiampelos commixta), is 'n aalwyn wat endemies is aan die Kaapse Skiereiland waar dit voorkom tussen 0 en 200 m vanaf Vishoek tot by Slangkop. Die plant word tot 1 m hoog en blom van Augustus tot September. links|duimnael
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronne REDLIST Sanbi PlantZAfrica Plants of the World Online
Kategorie:Aloiampelos Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika