duimnael|Chase Elliott, 2019 William Clyde Elliott II, beter bekend as Chase Elliott, (gebore 28 November 1995 in Dawsonville, Georgia) is 'n Amerikaanse professionele motorrenjaer wat tans aan die NASCAR-bekerreeks deelneem deur vir die Hendrick Motorsportspan te jaag in die Chevrolet Camaro ZL1 1LE nommer # 9, geborg deur NAPA Auto Parts.
Eksterne skakels Amptelike webblad
Kategorie:Amerikaanse renjaers Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense