Die Shitlhavespruit is 'n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Shitlhavespruit vloei in sy geheel in die Krugerwildtuin. Die Shitlhavedam naby Pretoriuskop is vernoem na sersant Jafuta Xitlhave, een van die eerste veldwagters van die Sabiereservaat onder kolonel James Stevenson-Hamilton.Pocket Guide to the Placenames of the Kruger National Park, Floors van der Wateren, April 2018
Verwysings
Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Krugerwildtuin