Die Sibindirivier is 'n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.

Eksterne skakel Google-kaart van die Sibindirivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke