raamloos|100px|regs Die Korean Broadcasting System (KBS) (Koreaans: 한국방송공사; Hanguk Bangsong Gongsa) is die nasionale openbare uitsaaier van Suid-Korea. Dit is in 1927 gestig en bedryf radio-, televisie- en aanlyndienste, en is een van die grootste Suid-Koreaanse televisienetwerke.

Televisiekanale KBS1 KBS2 KBS World (buite Suid-Korea beskikbaar)

Eksterne skakels amptelike webwerf

Kategorie:Suid-Koreaanse maatskappye Kategorie:Uitsaaikorporasies