Die Mitomenispruit is 'n spruit of lopie wat in die verre suide van die Krugerwildtuin is. Sy samevloei is met die Mbiyamitirivier, wat op sy beurt weer by die Krokodilrivier aansluit oorkant Marlothpark in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Monding Die eksklusiewe Jock Safari Lodge is in hierdie boog geleë.
Eksterne skakel Google-kaart van die Mitomenispruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Krugerwildtuin