Die Gauteng-grasaalwyn (Aloe verecunda) is 'n aalwyn wat endemies aan Mpumalanga, Gauteng, Noordwes en Limpopo is. Die plant se blare lyk amper soos gras en die blomme is oranje-rooi. Die aalwyn verloor sy blare gedurende die winter en blom in November tot Desember.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi PlantZAfrica Plants of the World Online
verecunda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika