Nota: Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien Watervalspruit.
Die Watervalspruit of Berlynspruit is 'n spruit in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit voed die Berlynwaterval en is 'n sytak van die Blyderivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Watervalspruit by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga