Nota: Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien Watervalspruit.
Die Watervalspruit is 'n spruit op die grens van die Noord- en Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is net wes geleë van Drie Susters, Noord-Kaap, waar die N12-roete noordwaarts van die N1 afdraai.
Eksterne skakel Google-kaart van die Watervalspruit in die Wes-Kaap by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap