Die reusepapierblom (Limonium perezii) is 'n geharde, immergroen meerjarige plant wat endemies is aan die kus van die Kanariese Eilande en wêreldwyd in tuine voorkom. Dit dra die heel jaar donkerblou, papieragtige blomme aan lang stele.

Galery

Bronnelys Plants of the World Online Plante vir probleemplekke Beeld 17 Oktober 2020

perezii Kategorie:Flora van die Kanariese Eilande Kategorie:Endemiese plante van die Kanariese Eilande