Die sakemansplant (Justicia capensis) is 'n plant wat inheems is aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal in Suid-Afrika. Dit kom ook in Mosambiek, Tanzanië en Kenia voor. In Engels staan dit bekend as Money Plant.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

capensis Kategorie:Plante Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië