Hierdie artikel handel oor die spruit in Vrystaat. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)
Die Brakspruit is 'n spruit in die opvanggebied van die Vaalrivier in die ooste van die Vrystaat. Dit sluit noordwes van Bethlehem aan by die Valsrivier.
Eksterne skakel Kaart van die Brakspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat