Hierdie artikel handel oor die spruit in Vrystaat. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)
Die Brakspruit is 'n spruit in die opvanggebied van die Vaalrivier in die noordooste van die Vrystaat. Dit is 'n sytak van die Kliprivier.
Eksterne skakel Kaart van die Brakspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat