Die wilderabarber (Acanthus mollis) is 'n blomplant wat inheems is aan die Middellandse See gebied en gewild in Suid-Afrika is as tuinplant. In Afrika is dit inheems aan Algerië, Marokko en Tunisië. Die plant blom in die laatsomer met wit blomme met malvapers skutblare.

Subspesies Die plant het twee subspesies: Acanthus mollis subsp. mollis Acanthus mollis subsp. platyphyllus Murb.

Bronnelys Plante vir probleemplekke Beeld 17 Oktober 2020 Plants of the World Online

mollis Kategorie:Flora van Algerië Kategorie:Flora van Marokko Kategorie:Flora van Tunisië