Zambezia is 'n rekenaar geanimeerde familie-film van 2012 wat deur Wayne Thornley geregisseer is. Dit is die eerste film deur Triggerfish Animation Studios.

Rolverdeling

Jeremy Suarez as Kai, die Swerfvalk Abigail Breslin as Zoe, die Blouvalk Jeff Goldblum as Ajax, die Baardaasvoël Leonard Nimoy as Chief Sekhuru, die Visarend Samuel L. Jackson as Tendai, die Swerfvalk Jenifer Lewis as Gogo, die Saalbekooievaar Jim Cummings as Budzo, die Kliplikkewaan Noureen DeWulf as Pavi, die Skoorsteenveër Tania Gunadi as Tini, die Wewervoëls

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente