Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Mhlambanyathi.

Die Mhlambanyathirivier is 'n kort riviertjie in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit vloei oos van Afsaal in die suidelike Krugerwildtuin, en is naby die S114-toeristeroete. Die Lwakahlespruit is 'n regtersytak, en dit mond in die Mbiyamitirivier uit.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mhlambanyathirivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Krugerwildtuin Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke