Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Mhlambanyathi.

Die Mhlambanyathirivier is 'n rivier wat op die suidoostelike plato van Mpumalanga, Suid-Afrika ontspring. Net noord van die Mhlambanyatsi-woonbuurt te Schoemansdal vorm dit 'n linkersytak van die Lomatirivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mhlambanyathirivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke