Die Letubirivier is 'n rivier wat in die verre-ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Komatirivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Letubi se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke