Die Khokhovelarivier is 'n sytak van die Sandrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die rivier onstaan oos van die nedersetting Khokhovela en vloei deur die trustgebied verby Hluvukani voor dit net binne die Sabi Sand-wildreservaat by die Sandrivier aansluit.
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke