Die Phungwerivier is 'n sytak van die Sandrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Op die regteroewer naby die samevloeiing is ook 'n gehug genaamd Phungwe geleë. duimnael|links|Twee vroue in Phungwe, 'n gehug op die oewer van die Phungwerivier, Mpumalanga
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke