Die Gemsbokspruit is 'n spruit in die suide van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit dra ook die inheemse naam Motsephiri, tot waar dit die Arabiedam binnevloei.

Eksterne skakel Google-kaart van die Gemsbokspruit by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo