Frans Rens (2 Februarie 1805, Geraardsbergen - 19 Desember 1874, Gent) was 'n Vlaamse skrywer.

Van 1823 tot 1843 was hy 'n inspekteur van die goud- en silwerwerke in Gent, en hoof van laer onderwys vir die skoolgebied Lokeren .

Bibliografie Boudewijn de IJzeren (1837) Gedichten (1839) Bladeren uit den vreemde (1855)

Sien ook Vlaamse literatuur

Bronnelys GJ van Bork en PJ Verkruijsse, De Nederlandse en Vlaamse auteurs (1985) Frans Rens Frans Rens

Kategorie:Vlaamse skrywers Kategorie:Sterftes in 1874 Kategorie:Geboortes in 1805