Zenzo Ngqobe is 'n Suid-Afrikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tsotsi (2005), Blood Diamond (2006), Mandela: Long Walk to Freedom (2013), en The Forgotten Kingdom (2013).

Filmografie Rolprente 2005: Tsotsi 2006: Blood Diamond 2009: Menda City 2013: Mandela: Long Walk to Freedom 2013: The Forgotten Kingdom State Enemy No.1

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs Kategorie:Lewende mense