Rapulana Seiphemo (gebore 4 November 1967) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tsotsi (2005) en Gangster's Paradise: Jerusalema (2008), en in die televisiereeks Laugh Out Loud (2011).

Filmografie Rolprente 2000: Hijack Stories 2005: Tsotsi 2008: Gangster's Paradise: Jerusalema 2011: How to Steal 2 Million 2011: Paradise Stop State of Emergency: How to Make a Protest Movie

Televisiereekse 2010: Class Act 2011: Laugh Out Loud 2014: Task Force 2017: Tjovitjo

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967