Gebeure 306 v.C. is 'n Houtkonyn-jaar volgens die Chinese kalender. Die Romeine sluit opnuut 'n verdrag met Kartago. Die Kartagers belowe dat hulle nie in Italia sal inmeng nie en die Romeine dat hulle nie in Sisilië sal inmeng nie.
Geboortes
Sterftes
Verwysings