Gebeure 366 v.C. is 'n Houtkonyn-jaar volgens die Chinese kalender. Rome reorganiseer: Met toenemende frekwensie was die oppermag in die staat toevertrou aan kollegia van drie, vier, ses, of meer opperste magistrate, die sogenaamde tribuni militum consulari potestate. Nou word die tweeman-konsulaat na 'n lang tydperk herstel. Die praetorskap en die curule aedili word ingestel. Die rol van die plebejers word vergroot.

Geboortes

Sterftes

Verwysings