Malherbe is 'n Afrikaanse van, wat na die volgende persone kan verwys:
François (D.F.) Malherbe (28 Mei 1881 – 12 April 1969), Afrikaanse digter en skrywer. Frans Malherbe (Bredasdorp, 14 Maart 1991), Stormers-rugbyspeler. G.J. Malherbe, lid van die Genootskap van Regte Afrikaners ds. J.A. Malherbe Jannie Malherbe, kanovaarder. Johan Malherbe was 'n Afrikaanse akteur. Mabel Malherbe (1879 – 1964), Suid-Afrikaanse politikus en joernalis. Stephanus Petrus Malherbe (1863 – 1929), leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. P.J. Malherbbe, lid van die Genootskap van Regte Afrikaners.
Kategorie:Afrikaanse vanne