Jerry Mofokeng (gebore 1956) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tsotsi (2005), Lord of War (2005), Machine Gun Preacher (2011), en Safe House (2012).

Filmografie Rolprente 2004: Max and Mona 2005: Tsotsi 2005: Lord of War 2005: Mama Jack 2008: SMS Sugar Man 2011: Machine Gun Preacher 2012: Safe House 2013: The Forgotten Kingdom 2013: Fanie Fourie's Lobola 2014: Hard to Get 2019: This Is Not a Burial, It's a Resurrection 2021: Shaft 6

Televisiereekse 2001: Nna Sajene Kokobela 2002: Behind the Badge 2013: Let Heaven Wait 2017: The Good Life

Televisierolprente 1993: Drumbeats

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Suid-Afrikaanse dramaturge Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs